Today it was a painting day to me.
The tree . (acrylic 50x60 canvas )
Tags:
Albums: The tree
Add a Comment
Jan,
Jy is so baie goed met Lowie. Jou bekspruiken is oongelooflike en baie wonderlik. Ek het dit geniet. Natuurlik het ek joy kerskaate ook baie geniet.
Baie dankie vir die links.
Geniet jou dag..... :)))
Juist genieten,dat moeten we doen Patricia.
Ik vul mijn dagen met tekenen en schilderen.
Ik geef hier ook lessen in tekenen en schilderen in een school voor volwassenen.
Ook doe ik aan buikspreken en dit voor mensen die in een rusthuis zitten.
Hier heb je enkele links:
http://www.youtube.com/watch?v=uuEIch545Ho
http://www.youtube.com/watch?v=ew6JZZCirYM&feature=relmfu
http://www.youtube.com/watch?v=YRUpnwAR0Mc&feature=relmfu
http://www.youtube.com/watch?v=GLyD_KBAN6E&feature=relmfu
vriendelijke groetjes,
jan :)
Dankie Jan vir jou vir baie inligtinge informasie. Ek het dit baie geniet. Nou verstaan ek die Noord end Suid Belgiese mense 'n bietjie beter.. Dit maak my baie bly, want ek wou altyd meer van hierdie mense geweet het, want dit is waar meeste van die mense gekom het waneer hulle na die Kaap in die 1600's gekom het.
Dit is 'n baie goie karaktertrek te he om baie hard werkened te wees. Ernstig is ook goed, want jy gee nie net jou lyf maar ook jou hart.. :))
Dit is ook baie koud waar ek bly en ek lang vir meer son. (Ek bly op 'n klein eiland..) Kaapstad was helwat warmer in die somer. Die blare op die boome was ook groener!! :))
Ek dink wanneer 'n mens nou bietjie ouer is, en die kinders die huis verlaat, dan is dit tyd vir jourself om die lewe te geniet. Dit is waarom ek nou lekker verf en geniet ook die natuur.
Ek is seker jy moet jouself nou lekker geniet, want jou werk is uitstekend...
Dankie vir jou vriendskap.. :)))
Vlaamse mensen zijn zeer beleefde en over het algemeen vriendelijke maar ernstige mensen Patricia .Zij zijn wereldberoemd om hun werklust en willen allemaal een eigen huis hebben.Doordat ze zo hard werken genieten ze minder van het leven en de zon.De Waalse mensen ( dit zijn diegenen die frans spreken ) hebben een meer zuiderse manier van leven en zijn veel relaxer.Het zijn echt twee verschillende culturen in een land. .Belgische mensen zijn ook zeer vredelievend.Belgie is een land vol groen en bloemen.Dat komt omdat het hier zoveel regent.Het is zeer moeilijk op voorhand een feest te plannen buiten want de regen is dikwijls de spelbreker.Er is weinig armoede en de meeste mensen hebben een eigen huis of appartement,2 televiezies,2 auto's enz........dit komt natuurlijk weer omdat voor de vlaming werken zeer belangrijk is.Het zou beter zijn als men wat minder werkte, en meer van het leven zou genieten denk ik...................................................jan :)
Kaapstad is een van die pragtige plekke in die wereld, en partykeer verlang ek baie. Jan, jy is reg baie Zuid Afrikaanse mense geniet die lewe meer, en hulle is nie so ernstig soos die Australie's mense nie. Watter soort mense is die Vlaams, en is hulle anders as die res van die Belgie mense? Groetjies... :)))
Ohhh ,jij woont nu in Australie Patricia.Dit is ook een prachtig land denk ik.
Jij schrijft en verstaat zeer goed vlaams/africaans hoor.proficiat.
Zijn Africaanse mensen niet blijer en muziekaler dan andere mensen ?
Groetjes,
jan :)
Jan, dit is 'n goeie punt, albei tale is 'n bietjie anders maar ons verstaan mekaar heelwat goed. Vir my is dit ook 'n bietjie snaaks, want ek praat en skryf nie meer my tweede taal al vir amper 19 jaar en party keer wonder ek of ek die woorde nou korrek tik, want ek woon nou in Australie, en ek praat nou net Engels So ek is baie bly jy verstaan alles wat ek se. Dankie en hartelike groete van die ander kant van die wereld....:)))
Jan, dit is die eerste keer dat ek die skriftelike Flans lees. Ek is nou baie gelukkig... Baie dankie vir jou hartelike antwoord Jan :)))))
Zeker Particia.Ik heb nog een f.b.vriend uit Africa.Wij verstaan elkaar uitstekend.De taal is bijna hetzelfde.Alleen is het Afrikaans een beetje kleurrijker.
Ook een prettige dag,
jan :)
The Complete Artist is a friendly social network for all artists wanting to improve their painting.
Get my FREE Painting Lessons here!
© 2024 Created by Richard Robinson. Powered by
You need to be a member of The Complete Artist to add comments!
Join The Complete Artist